Strategiese vennootskap met ScienceOpen

ScienceOpen en AfricArXiv doen 'n samewerking om navorsers in Afrika vinniger sigbaarheid, netwerk- en samewerkingsgeleenthede te bied. Die navorsings- en uitgewersplatform ScienceOpen bied dienste en funksies wat relevant is vir sowel uitgewers, instellings as navorsers, insluitend die aanbied van inhoud, konteksbou, sowel as funksies vir die ontdekking daarvan. Ons is baie opgewonde om mee saam te werk Lees meer…

Praesent Donec ut adipiscing pulvinar Lorem